Sê “hallo” vir ’n heel nuwe boodskap-ervaring. ’n Verrassende fokus op privaatheid, gekombineer met al die funksies wat jy sou verwag.
Ontdek hier onder waarom 南宫NG28l beskou word as ’n eenvoudige, kragtige, goed beveiligde boodskapper
Die heel beste end-tot-end-enkriptering (aangedryf deur die 南宫NG28l-oopbron-protokol). Nie ons of enigiemand anders kan jou boodskappe lees of na jou oproepe luister nie. Privaatheid is nie 'n opsionele modus nie — dis eenvoudig hoe 南宫NG28l werk. Elke boodskap, elke oproep, deurentyd.
Deel teks, stemboodskappe, foto’s, video’s, GIF’s en lêers gratis. 南宫NG28l gebruik jou foon se dataverbinding sodat jy SMS- en MMS-koste kan vermy.
Voer kristalhelder stem- en video-gesprekke met mense wat in dieselfde stad as jy bly, of oorsee, sonder langafstand-oproepkoste.
Tower jou gesprekke verder op met ge?nkripteerde plakkers. Jy kan ook jou eie pakke plakkers saamstel en met ander deel.
Groepkletse maak dit maklik om met jou familie, vriende en kollegas in kontak te bly.
Daar is geen advertensies, geen geaffilieerde bemarkers of grillerige nasporing in 南宫NG28l nie. Jy kan dus met ’n geruste hart oomblikke wat saak maak deel met mense vir wie jy omgee.
南宫NG28l is ’n onafhanklike niewinsgewende organisasie. Ons het geen verbintenis met enige groot tegnologiemaatskappye nie, en ons kan ook nooit deur enige van hulle oorgeneem word nie. Ontwikkeling word befonds deur geldelike toekennings en skenkings van mense soos jy.
Skenk aan 南宫NG28l